Tiaan Muller (31). “Dit gaan baie lekker wees om kompeterende rugby te speel en om nuwe vriendskappe te vorm. My pa was ‘n kaptein vir die eerstespan in die polisie. Rugby is in my bloed en ...
Dit is ‘n nuwe ... vir die ouers. Hulle het bygevoeg dat hulle steeds opgewonde is om die tweeling te sien presteer. Mia-né Maré saam met haar ma, Anelda. “My hart is seer omdat my kind ...
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) pronk met 477 nuwe groeiposte-aanstellings van onderwysers kort nadat 2 407 opvoeders se kontrakposte teen die einde van verlede jaar nie hernu is nie. Die ...
Dis vir my altyd die slegste deel van die feestyd as die syfers oor padsterftes hier reg aan die begin van ’n nuwe jaar in die media gedeel word. Nog ’n hartseer fenomeen wat in hierdie tydperk die ...
MOSSELBAAI NUUS - Die nuwe jaar het verandering vir almal in Mosselbaai ingelui, maar veral die Mosselbaai Gastehuisgilde. Nou bekend as die Mosselbaai Akkommodasie Netwerk (MAN), het dié organisasie ...
DIE NCC in Atlantis het vandeesweek vir die vierde jaar agtereenvolgende jaar voortgegaan met ’n inisiatief om gratis haircuts aan leerders te verskaf voor die begin van die skooljaar. Onder die ...
Senwes het aangekondig dat Debbie Bester (39) vanaf 1 April 2025 die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die maatskappy sal wees. Sy volg Francois Strydom op, wat ná 14 jaar as HUB en 24 jaar by ...
Die International Plant Protection Convention (IPPC) van die Voedsel- en landbou-organisasie van die Verenigde Nasies meen hoewel Goss- bakteriese verwelk en verwelkskroei in die land aangemeld is, ...
Daar is niemand meer geskik om die leisels van hierdie inisiatief te neem as die oudskoolhoof en sportliefhebber, Hawie Engels. “Vir my is dit ’n nuwe hoofstuk. Ek was vir 12 jaar skoolhoof by ...