SASOLBURG – Sy passie vir Sasolburg sal saam met hom graf toe gaan. So sê DA-raadslid, Jacques Barnard (50) trots. Hy is meer as net ‘n raadslid. Hy is ‘n beskermheer van Sasolburg.
Tannie Tienie Loots van Mookgopong is ’n hele 100 jaar jonk. Foto: Naboomspruit Ouetehuis. Om 100 jaar oud te word is beslis ’n uitmuntende prestasie wat slegs vir ’n handjie vol bejaardes ...
Een van die kragtigste maniere om die hoë werkloosheidsyfer in die land te bekamp, is met opleiding. So sê Hannes Noëth, Solidariteit Helpende Hand se uitvoerende direkteur. Hy sê om ’n student te ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se loopbaan wat begin as mens op 6 skool toe gaan en ...