Altesaam 20 jagluiperds van Suid-Afrika (12) en Namibië (agt) is in 2022 na die Kuno Nasionale Park in die Madhya Pradesh-provinsie verskuif. Ellanie Smit – Die Namibiese jagluiperd, Asha, wat in ...
Die stigter en uitvoerende direkteur van die Jag­luiperdbewaringsfonds (CCF), dr. Laurie Marker, is medeskrywer van die verslag. Die verslag is die resultaat van 'n jagluiperd­program wat verskeie ...