GROOT klubrugby in die Paasnaweek maak ná ’n afwesigheid van byna 10 jaar hierdie jaar ’n terugkeer na George wanneer die heel eerste Ebrahim Patel Community Cup (EPCC) van 17 tot 21 April in dié Suid ...
Mbuyiseni Ndlozi het aangekondig dat hy die EFF verlaat. Hy was vir elf jaar lid van die party. Dit volg na maande se bespiegelings van tweespalt in die party en Ndlozi se opvallende afwesigheid by ...
Op 8 Februarie op ‘n bewolkte Saterdag en om presies 23:45 het Namibië se stigterspresident Sam Nujoma sy laaste asem uitgeblaas en ‘n nasie agtergelaat waaraan hy onbaatsugti As jy n aktiewe ...
Die tydtoetsroete het vanjaar aansienlik moeiliker klimme bevat as vorige jare toe dié kompetisie op ‘n heelwat meer gelyke roete aangebied was. Die afwesigheid van Vera Looser en Drikus Coetzee weens ...
“Die afwesigheid van die leierskap is onaanvaarbaar in ’n tyd wanneer die kwesbaarstes desperaat is vir ondersteuning en diens,” het sy gesê. Mongerol kry life vir 11-jarige se dood Nie almal hêppie ...
Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee en ’n half jaar, was Martie* van Polokwane emosioneel uitgeput nadat sy met hoop in haar hart ’n swangerskapstoets gedoen het.
Volgens die inwoners van Kaap Agulhas skitter amptenare van die departement van omgewing, bosbou en visserye (DFFE) ook deur hul afwesigheid. “Amptenare is omtrent nooit by die DFFE-kantoor in ...
Gedragsveranderinge soos ‘n afname in akademiese prestasie, gereelde afwesigheid van die huis, geheimsinnige of verdedigende gedrag, en ‘n verandering in vriendekringe kan ook rooi vlae wees.
“Die Macassar-behuisingsprojek is ’n skitterende voorbeeld van dienslewering, ongeag wie dit besoek of nie,” het Pophaim met betrekking tot die minister se afwesigheid gesê. Hy het verder verduidelik ...
Mbuyiseni Ndlozi het aangekondig dat hy die EFF verlaat het. Hy was vir elf jaar lid van die party. Dit volg na maande se bespiegelings van tweespalt in die party en Ndlozi se opvallende afwesigheid ...
Vir drinkwater sal daar voldoende toevoer vir huishoudelike gebruik tot Februarie 2027 wees. • NamWater sal deurlopende monitering en gereelde droëloop-ontledings doen om die beskikbaarheid van ...