MOKOPANE – Sowat 80 bejaardes van die Piet Potgieter Monument Ouetehuis sal die Omgee vir mekaar-dag op 14 Februarie nog lank onthou. Dit was ‘n dag vol pret, speletjies en lag. Volgens ...
vir energieplan herroep ‘nie groot terugslag’ – presidensie Trump se jongste aanbod aan SA boere: ‘Húlle kan die kans aangryp’ Borrelende rioolvuil gee zama-zamas se wegsteekplek weg Polisieman skrik ...
Frankie is vars briesie in Suidooster Geloof tokkel sy drome se snare Man swaar gestraf vir verkragting van ouma Man lewenslank mang toe gepos vir wrede moorde Vrou kry 15 jaar vir lem-moord op ...
N KAAPSE kobra wat Dee-Jay Don van Stompneusbaai aan die hand gepik het, se gif was te sterk vir die seuntjie se klein lyfie. Dee-Jay (5), ’n gr. R-leerder by die Primêre Skool EJ Malgarte, het ...
n Hoogtepunt was die Namibiese aand wat in samewerking met die Internasionale Raad vir Wild- en Wildlewe-bewaring (CIC) aangebied is. Besprekings het gehandel oor Namibië se droogteverligtingsprogram, ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Dirkie Claassens was 'n steunpiilaar vir haar familie en die gemeenskap. ‘n Inwoner van Brenthurst Dirkie Claassens (81), wat alom bekend was vir haar groot gesin en betrokkenheid by die ...
Moenie hierdie ongelooflike geleentheid misloop om Steve by die Atterbury Teater te sien – en te ontmoet – nie. Verseker nou jou kaartjies vir ‘n musikale aand wat beloof om beide magies en ...
“Die Legacy of Love-groep het vandeesweek hul jaarlikse kersseremonie vir liefde gehou. Dit was 'n besondere betekenisvolle geleentheid waar herinnering, dankbaarheid en die gemeenskap sentraal ...
Ek het gedink; hy het tien geword, ek is bly vir hom, maar terselfdertyd nie gelukkig nie. Daar is baie aaklige foto's en geluide van gesinne en kinders in Gasa wat uitgewis word wat nie vergeet kan ...