Toe dié klas verlede jaar die opdrag kry om enige gebou van hulle keuse uit herwinbare materiaal te maak, was die Voortrekker Monument haar eerste gedagte. “Ek is ‘n Afrikaner en ek hou van ...