Die plaaslike fotograaf, Deidre Cloete, het met haar kamera spesiale oomblikke tydens besoeke vasgevang. "Die Alive for Jesus-span het elke kind se naam persoonlik in die Bybel en boeke geskryf," het ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Maar in Afrikaans is dit nie die enigste spreekwoord oor boeke nie. Jy kan iemand se boeke deurmekaar krap, dus hul planne dwarsboom. Of ander mense se boeke is duister om te lees, wat dit natuurlik ...
Die saak is tot vandag vir ’n formele borgtogaansoek uitgestel. Volgens die kind se mammie het die verdagtes in November haar kind gestop terwyl sy op pad huis toe was. Hulle het versoek dat sy in die ...
Die kind se ma, wat nou oorlede is, het toe aan Son vertel die verdagtes het in November haar kind gestop terwyl sy op pad huis toe was. Hulle het versoek dat sy in die kar klim om McDonald’s te gaan ...
Annemari Strauss, breinprofielpraktisyn van Pretoria, maak hierdie voorstel aan onder andere die vele ouers wat vandeesweek hul kinders terug, of dalk vir die eerste keer, by die skoolhek moes groet.
Paris Hilton, Billy Crystal, Anna Faris, John Goodman, James Woods, Eugene Levy, Anthony Hopkins, Mark Hamill, Adam Brody en Heidi Montag is op die lys van bekendes wie se woonplek in die slag gebly ...
Sy het verder aangevoer sy moes uit die huis trek wat sy met haar man deel aangesien hy haar glo aangerand het. Die hoërhof het beveel dat die kind se omstandighede ondersoek en aanbevelings oor sy ...