资讯

DIE bestuurders van twee voertuie is op slag dood tydens ’n kop-aan-kop botsing in Despatch in die Oos-Kaap. Die tragiese ...
DIE ANC se agt LPP’s in die Wes-Kaapse wetgewer het Donderdag uitgestap in solidariteit met een van hul comrades, Rachel ...
’N MAN wat daaraan skuldig bevind is dat hy ses jong seuns verkrag het, gaan vir lank nie die buitewêreld sien nie nadat hy ...
LEDE van die Stad Kaapstad se metropolisie het ’n 19-jarige verdagte Vrydag in Hanover Park gearresteer nadat hulle ammunisie ...
NEGE jaar nadat sowat 40 gesinne van ’n plaas in die Simondium-omgewing naby Stellenbosch afgesit is, gaan die SA ...
Drie mense is Vrydagaand in Gugulethu in twee afsonderlike voorvalle vermoor. In die eerste voorval is ’n man in die ...
DIE polisie in die Nelson Mandelabaai-distrik waarsku inwoners om nie in die strik te val van vals recruitment boodskappe wat ...
ERNST Hendrik Theunis Muller (67) is Donderdag in die Khayelitsha-prioriteitshof skuldig bevind en gevonnis vir die onwettige ...
TWEE mans is agter tralies nadat cops hulle gevang het in die besit van ’n groot bedrag kontant, gevaarlike wapens, en vermoedelik gesteelde eiendom.
DIE DA in die Wes-Kaap wil hê Thembi Simelane, die minister van menslike nedersettings, moet voor die provinsiale staande komitee verskyn rakende die George bou tragedie.
Hazel du Preez soebat die huurders, Morné en Winnie Endley, nou al die afgelope twee jaar om uit haar flat te trek, want ...
BUILD One SA (Bosa) meen die Kaapse mayor, Geordin Hill-Lewis se voorgestelde verhogings van munisipale rates goedgekeur word ...