Die lekkerte van wetenskapfiksie is dat dit jou wegneem van die alledaagsheid van die wêreld soos ons dit ken.
’N ERVARE speurder in die polisie het Maandag onthul hoe die ondersoek na die verdwyning van Joshlin Smith gelei het tot ...
Jacquin (Boeta) Appollis se gesigsuitdrukking het verander toe ’n speurder op 4 Maart 2024 die naam Makalima aan hom noem.
Patricia Lewis het haar hart uitgestort in ‘n sosiale media-plasing waarin sy haar seun Max Lewis Whitfield se 21ste verjaarsdag gevier het.
April is Outisme bewusmakingsmaand. Vaalweekblad het met Endri en Johan Coetser gesels. Die egpaar het twee seuns en albei is op die outistiese spektrum.
Dit klink soos iets uit ’n goedkoop griller, maar dit het regtig net ’n paar dae gelede in Kansas gebeur. Die oppasser het kinders in die dorp Great Bend opgepas en het probeer om ’n peuter te ...
Die weermag alfabet en die selektiewe gehoorgestremde ontvangsdame. Laat ek verduidelik. As kind was dit lekker om rond te ...
Die geheim is uit – Ouma Is Op Pad. Op Pad na die KunsteGrot in Thabazimbi wanneer sy op Saterdag 12 April die gehoor gaan ...
恐龙因一次意外事件而灭绝,但是今天的野生动植物却是因为人类的伤害而消失或处在危险中。例如,老虎被猎杀以获取做地毯的皮毛,以致它们只能生活在安全的保护区里;草地被毫不怜悯地破坏,以致沙尘暴开始影响遥远的城市。
VERONIQUE Jep­thas is in die Hoorn en slaggereed om feesgangers te vermaak as die sosialemedia-persoonlikheid Mavis vannie ...
Toe Terauchi Happy se ma sy onkonvensionele naam gekies het, het sy geen idee gehad watter probleme dit vir hom deur sy lewe ...