Tiaan Muller (31). “Dit gaan baie lekker wees om kompeterende rugby te speel en om nuwe vriendskappe te vorm. My pa was ‘n kaptein vir die eerstespan in die polisie. Rugby is in my bloed en ...
MOKOPANE – Pastoor Tienie van Wyngaard neem vanjaar die leisels oor by die AGS Groeipunt Mokopane, nadat past. Richard Vigus na 38 jaar in die bediening afgetree het. Van Wyngaard is reeds 12 ...
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) pronk met 477 nuwe groeiposte-aanstellings van onderwysers kort nadat 2 407 opvoeders se kontrakposte teen die einde van verlede jaar nie hernu is nie. Die ...
Noudat die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (Asez) hierdie nuwe jaar begin, wil ons graag ons vennote, belanghebbendes en gemeenskapslede welkom heet. As ons terugkyk na 2024, is ons baie trots op ’n ...
Die skrywer van die wenidee/konsep sal 'n prys in waarde van €5,000 ontvang en sal uitgenooi word om 'n voorstel vir die verskaffing van dienste in te dien, met 'n maksimum totale waarde van €75,000.
“Kies jouself. Niks in die lewe is onmoontlik nie. As jy ’n droom het, begin net. Laat 2025 die jaar wees waarin jy thrive waar jy geplaas is. ’n Jaar van ja’s, seëninge en ook geleenthede!” Nuwe ...
Hulle smile van oor tot oor omdat hulle eienaars van splinternuwe Hop-huise is. Baie van die begunstigdes was jare lank op die Langeberg-munisipaliteit se behuisingswaglys, maar deesdae spog hulle ...
Só het die adjunkvoorsitter van die Namibië Filmkommissie (NFC), Reagan Malumo, tydens ’n driedaagse werkwinkel vir die nuwe raadslede gesê. Die doel van die werkwinkel is om die pad vorentoe vir die ...
Senwes het aangekondig dat Debbie Bester (39) vanaf 1 April 2025 die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die maatskappy sal wees. Sy volg Francois Strydom op, wat ná 14 jaar as HUB en 24 jaar by ...
Van Beek sê die begin van ’n nuwe jaar is ’n spesiale tyd. Dit is ’n oomblik van hoop en ambisie. Mense voel nog die opwinding en vernuwing wat die nuwe jaar inhou. Om by jou voornemens te hou is wel ...
Issaskar Kapuka – Net toe ek nou begin dink dat dinge genormaliseer het na al die feesvieringe van verlede maand en van die probleme wat ek verlede jaar ondervind het, het ek ’ As jy n aktiewe ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果