资讯

DIE hoë-profiel verhoor oor die verdwyning van Joshlin Smith van Middelpos, Saldanhabaai, het ’n nuwe wending geneem, terwyl die vraag “Waar’s Joshlin?” steeds in ’n doodloopstraat beland het. Regter ...
Afrikaans is die stof, en Afrikaans is deel van wie ons is. Hy gaan nêrens nie." Die nuwe dokumentêre reeks 'Die Stories van Afrikaans', wat op Sondag 27 April op kykNET (DStv-kanaal 144 ...
“Dit beteken dat ons dienste geleidelik nader aan die mense bring deur ook ’n teenwoordigheid in winkelsentrums te hê.” Die nuwe tak het upgraded tegnologie. Die tegnologie sluit ’n kamera by die ...
Foto: Christiaan Cloete MEYERTON – Daar was Donderdagoggend opwinding in die lug toe die nuwe Riverstone Mall amptelik sy deure geopen het. Die winkelsentrum is nou voltooi en die lint is ...
waartydens een van die eenheid se lede as die nuwe beskermheer bekend gestel is. Kapelaan Sakkie van Zyl het die verrigtinge op die gepaslike manier afgeskop het skriflesing en gebed. Kapelaan ...
Die Mooi in Jou' is deel van haar nuutste album, 'Klein Dingetjies,' wat agt pragtige nuwe enkelsnitte bevat. Dié album sal vanaf Vrydag, 21 Maart 2025, op alle stroomdienste beskikbaar wees.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Ollie, soos mense hom graag noem, kook intuïtief; hy hou daarvan om die konvensionele te bevraagteken en om nuwe dinge te probeer. Ervaar sy lewenslus en kookkuns in Freestyle Cooking with Chef Ollie ...
Die presidensie het sy bekommernis uitgespreek oor die nuwe tariefverhogings op Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA, wat Woensdag (2/4) deur president Donald Trump aangekondig is. As deel van ’n breër ...
n Oud-Kovsie is aangestel in ’n gesogte pos by landbousakekamer, Agbiz. Die organisasie het aangekondig dr. Charl van der Merwe sal voortaan dien as die nuwe bestuurder van die graanafdeling. Hy volg ...
Vir tegniese spanne behels dit die vertaling van komplekse konsepte in saketaal en die vestiging van domeinkundigheid. Soos ek opgemerk het tydens 'n onlangse Anaconda-gasheerpaneel: "Dit is 'n ...