资讯

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het mynbou-maatskappye aangemoedig om hulpbronne in tasbare voordele vir die land se arbeidsmag, jeug en plaaslike gemeenskappe te omskep.Sy het di As jy n aktiewe ...
AfriForum se Sasolburg-takbestuur het vakatures in die ... Van der Bijlstraat sowel as die terrein agter die Ons Gryse Jeug-sentrum vir bejaardes en die terreine by Noordskool.
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Die Bert Collins Boksklub het op 12 April die Ekurhuleni Jeug- en Elite Kampioenskappe sowel as ‘n toernooi aangebied. Twee boksers van Bert Collins, Jacobus Jonker en Geannè Dicks, het vir die ...
Die voorval het na bewering Sondag (13/4) omstreeks 22:10 in ’n vrouekoshuis op die Potchefstroomkampus plaasgevind, sê Yvonne Gerber van AfriForum Jeug. “Die jeugorganisasie het Maandag inligting oor ...
n Muur wat deur ’n polisievoertuig by ’n ouetehuis in Noordwes beskadig is, sal meer as R50 000 kos om te herstel. Inwoners van Huis Delarey in Delareyville het Maandagoggend (7/4) omstreeks 06:38 ...
EK IS nou al by daai punt wat ek my man met die warmste kookwater wil verbrand. Antie, ek kan mos nie verstaan as ’n grys, uitgegroeide man van 55 nou nog soos ’n klein seuntjie wil perform nie. Die ...
Eskom kan 1ste keer in 8 j. weer wins toon – tesourie Australië betreur ‘reus van krieket’ Keith Stackpole se afsterwe Verhoor van Ace en kie in Bfn uitgestel vanweë spesiale pleit Joshlin-saak: ...
Op die vraag hoekom hy besluit het om juis betrokke te raak by youth ministry, sê Ruben hy het die waarde besef van in die volgende generasie belê, vandaar sy fokus op die jeug. “Dis ons toekoms, die ...
Die VF Plus het sy volle steun uitgespreek vir die mosie van wantroue in die huidige leierskap van die Nelson Mandela-metroraad (NMBM). Die raadslid van die Good-party, Lawrence Troon, het die mosie ...
Die voorgestelde tariefverhogings van die Mosselbaai-plaaslike munisipaliteit soos vervat in sy konsepbegroting vir die 2025/26-finansiële jaar, gaan veral pensioenarisse en middelklas-inwoners ...