Chloe du Plessis, ’n graad 8-leerder aan die Hoërskool Hermanus, se liefde vir diere het daartoe gelei dat sy haar passie en sakevernuf aangewend het om maandeliks ekstra geld in die sak te kry. Sy ...
Gautengse skole het ’n slaagkoers van 88.41% in die matriekeksamen behaal – die beste prestasie sedert 1995 met ’n 3% verbetering bo die 2023-slaagsyfer. Drie distrikte in Gauteng het in die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
“Ons is net bly sy liggaam is heel aan ons teruggee. Ons het gevrees dat ons slegs ’n halwe liggaam of gedeeltes daarvan sou terugkry, maar ons het hom heel gekry. Ons kan hom nou ter ruste lê,” sê ...
VANDERBIJLPARK – Dwayne Pretorius (20), ‘n gestremde jong Vaaldriehoeker is in ‘n stryd om oorlewing gewikkel nadat hy op 26 Desember met inwendige bloeding na Sebokeng-hospitaal gehaas is.