Annemari Strauss, breinprofielpraktisyn van Pretoria, maak hierdie voorstel aan onder andere die vele ouers wat vandeesweek hul kinders terug, of dalk vir die eerste keer, by die skoolhek moes groet.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Die saak is tot 17 Januarie uitgestel sodat borgtoginligting bekom kan word. Die hof het gehoor dat die skietery tussen twee strydende bendes gelei het tot klein Ameer se dood, wie so uitgesien het na ...
NÁ VYF dae se gesoek, swoeg en by die Here se voete lê, het God Neo September (16) se liggaam aan sy familie teruggee om closure te vind. Só vertel Kaylin September (24), die suster van Neo, wie se ...